- Die aarde behoort aan die Here en die volheid daarvan,
die wêreld en die wat daarin woon. - Wie is dan tog die Erekoning?
Die Here van die leërskare —
Hy is die Erekoning! Sela.
Bybelvers van die dag
Vermoei jou nie om ryk te word nie,laat staan jou slimheid.






