- Here, maak my u weë bekend;
leer my u paaie. - Lei my in u waarheid en leer my,
want U is die God van my heil.
U verwag ek die hele dag. - Dink, Here, aan u barmhartigheid en u goedertierenhede,
want dié is van ewigheid af.
Dink nie aan die sondes van my jonkheid en aan my oortredinge nie;
dink aan my na u goedertierenheid,
om u goedheid ontwil, o Here! - Die Here is goed en reg;
daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg.
Hy sal die ootmoediges lei in die reg
en die ootmoediges sy weg leer.
Bybelvers van die dag
Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle almal! Amen.Willekeurig Bybelvers
Die hart van die mens dink sy weg uit,maar die Here rig sy voetstappe.Volgende vers!Met beeld






