DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Psalm 23

  • Die Here is my herder;
    niks sal my ontbreek nie.
    Hy laat my neerlê in groen weivelde;
    na waters waar rus is, lei Hy my heen.
  • Al gaan ek ook in 'n dal van doodskaduwee,
    ek sal geen onheil vrees nie;
    want U is met my:
    u stok en u staf dié vertroos my.
  • Net goedheid en guns sal my volg
    al die dae van my lewe;
    en ek sal in die huis van die Here bly
    in lengte van dae.

Bybelvers van die dag

Dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee.

Willekeurig Bybelvers

Maar God sy dank, wat ons die oorwinning gee deur onse Here Jesus Christus.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk