
- Hoor, Here, my gebed,
en luister na my hulpgeroep;
swyg nie by my trane nie;
want ek is 'n vreemdeling by U,
'n bywoner soos al my vaders.
Bybelvers van die dag
U, o Here, sal u barmhartighede van my nie terughou nie;laat u goedertierenheid en u trou my altyddeur behoed.





