
- God sal ons seën,
en al die eindes van die aarde sal Hom vrees.
Bybelvers van die dag
Is dít nie die vas wat Ek verkies nie:dat julle losmaak die bande van goddeloosheid,
dat julle afhaal die stroppe van die juk
en vry laat weggaan die verdruktes
en elke juk stukkend breek?





