God sal ons seën,
en al die eindes van die aarde sal Hom vrees.
en al die eindes van die aarde sal Hom vrees.


Bybelvers van die dag
Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie; en gee aan die duiwel geen plek nie.Willekeurig Bybelvers
Soos in die water aangesig teenoor aangesig is,so is die hart van die mens teenoor die mens.Volgende vers!Met beeld





