DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Psalm 68:5-6

Sing tot eer van God, psalmsing tot eer van sy Naam,
vul die pad op vir Hom wat deur die woestynvlaktes ry:
Here is sy Naam; en jubel voor sy aangesig!
'n Vader van die wese en 'n regter van die weduwees
is God in sy heilige woning.
Psalm 68:5-6

Bybelvers van die dag

GELIEFDES, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan.

Willekeurig Bybelvers

En my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk