- As ek dink: My voet wankel —
dan ondersteun u goedertierenheid my, o Here! - As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig,
dan verkwik u vertroostinge my siel.
Bybelvers van die dag
Die verwagting van die regverdiges is vreugde,maar die hoop van die goddelose vergaan.