WEES aan niemand iets skuldig nie, behalwe om mekaar lief te hê; want hy wat 'n ander liefhet, het die wet vervul.


Bybelvers van die dag
Jesus Christus is gister en vandag dieselfde en tot in ewigheid.Willekeurig Bybelvers
Die Here sal jou seën en jou behoed;die Here sal sy aangesig oor jou laat skyn en jou genadig wees;
die Here sal sy aangesig oor jou verhef en aan jou vrede gee.Volgende vers!Met beeld





