Wie is jy wat die huiskneg van 'n ander oordeel? Hy staan of val met betrekking tot sy eie heer; maar hy sal staande bly, want God is magtig om hom staande te hou.

Bybelvers van die dag
Pas op dat julle nie een van hierdie kleintjies verag nie; want Ek sê vir julle dat hulle engele in die hemele altyd die aangesig sien van my Vader wat in die hemele is.Willekeurig Bybelvers
As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig,dan verkwik u vertroostinge my siel.Volgende vers!Met beeld





