DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Sagaria 10:6

En Ek sal die huis van Juda sterk maak
en aan die huis van Josef hulp verleen
en hulle 'n woonplek aanwys,
want Ek ontferm My oor hulle;
en hulle sal wees asof Ek hulle nie verwerp het nie,
want Ek is die Here hulle God,
en Ek sal hulle verhoor.
Sagaria 10:6

Bybelvers van die dag

SO dan, my geliefde broeders, elke mens moet gou wees om te hoor, stadig om te praat, stadig om toornig te word.

Willekeurig Bybelvers

En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk