Hy wat haat verberg, het valse lippe;
en hy wat skindertaal uitstrooi, is 'n dwaas.
en hy wat skindertaal uitstrooi, is 'n dwaas.

Bybelvers van die dag
Totdat oor ons uitgegiet word die Gees uit die hoogte;dan word die woestyn 'n vrugteboord,
en die vrugteboord self word vir 'n bos gereken.