Sagtheid van tong is 'n lewensboom,
maar valsheid daarin is verbreking in die gees.
maar valsheid daarin is verbreking in die gees.

Bybelvers van die dag
Valse lippe is vir die Here 'n gruwel,maar Hy het 'n welbehae in die wat getrou handel.
Willekeurig Bybelvers
Omdat jy kostelik is in my oë,hooggeag is, en Ek jou liefhet,
daarom gee Ek mense in jou plek
en volke vir jou lewe.Volgende vers!Met beeld





