'n SAGTE antwoord keer die grimmigheid af,
maar 'n krenkende woord laat die toorn opkom.
maar 'n krenkende woord laat die toorn opkom.

Bybelvers van die dag
U, o Here, sal u barmhartighede van my nie terughou nie;laat u goedertierenheid en u trou my altyddeur behoed.