My seun, verag die tug van die Here nie,
en laat sy kastyding nie jou weersin wek nie,
want die Here tugtig hom wat Hy liefhet,
ja, soos 'n vader die seun in wie hy behae het.
en laat sy kastyding nie jou weersin wek nie,
want die Here tugtig hom wat Hy liefhet,
ja, soos 'n vader die seun in wie hy behae het.

Bybelvers van die dag
Maar as die goddelose hom bekeer van al sy sondes wat hy gedoen het, en al my insettinge onderhou en reg en geregtigheid doen, sal hy sekerlik lewe, hy sal nie sterwe nie.Willekeurig Bybelvers
U is 'n skuilplek vir my; U bewaar my vir benoudheid;U omring my met vrolike gesange van bevryding. Sela.Volgende vers!Met beeld