Wees nie wys in jou eie oë nie;
vrees die Here, en wyk af van die kwaad;
dit sal genesing wees vir jou liggaam
en verkwikking vir jou gebeente.
vrees die Here, en wyk af van die kwaad;
dit sal genesing wees vir jou liggaam
en verkwikking vir jou gebeente.

Bybelvers van die dag
Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.Willekeurig Bybelvers
Hy genees die wat gebroke is van hart,en Hy verbind hulle wonde.Volgende vers!Met beeld





