DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Vers van die dag op jou webwerf

Het jy 'n webwerf en wil jy ons daaglikse Bybelvers daarop wys? Dit is moontlik!

WordPress

Vir WordPress het ons 'n inprop:WordPress plugin

HTML

Plaas die volgende HTML op die plek waar jy die Bybelvers van die dag wil wys:

<div id="dailyVersesWrapper"></div>
<script async defer src="https://dailyverses.net/get/random.js?language=afr53"></script>

Voorbeeld

CSS (voorbeeld)

.dailyVerses.bibleVerse
{
margin-top: .5em;
}

.dailyVerses.bibleVerse a
{
font-weight: bold;
}

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Beveel die rykes in die teenwoordige wêreld om nie hoogmoedig te wees nie en ook nie hulle hoop te stel op die onsekerheid van die rykdom nie, maar op die lewende God wat ons alles ryklik verleen om te geniet.

Willekeurig Bybelvers

Maar jy, wanneer jy bid, gaan in jou binnekamer, sluit jou deur en bid jou Vader wat in die verborgene is; en jou Vader wat in die verborgene sien, sal jou in die openbaar vergelde.Volgende vers!Met beeld