DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer
Jesaja 55:7
Laat die goddelose sy weg verlaat
en die kwaaddoener sy gedagtes;
en laat hy hom tot die Here bekeer,
dan sal Hy hom barmhartig wees;
en tot onse God,
want Hy vergeef menigvuldiglik.

Verduideliking

Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers met prentjie getoon. Klik op die knoppie 'Volgende beeld' om die bladsy weer te laai!