DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Willekeurige prentjie oor Gierigheid

Spreuke 13:11
Goed wat uit niks verkry is, word minder;
maar hy wat met die hand bymekaarmaak, kry altyd meer.

Verduideliking

Elke keer as die bladsy herlaai word 'n ander inspirerende Bybelvers met prentjie getoon. Klik op die knoppie 'Volgende beeld' om die bladsy weer te laai!

Bybelvers van die dag

Ek sê vir julle dat daar net so blydskap sal wees in die hemel oor een sondaar wat hom bekeer, meer as oor negen-en-negentig regverdiges wat die bekering nie nodig het nie.

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk