DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

1 Petrus 2:9

Maar julle is 'n uitverkore geslag, 'n koninklike priesterdom, 'n heilige volk, 'n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot sy wonderbare lig.
1 Petrus 2:9

Bybelvers van die dag

Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Willekeurig Bybelvers

Want wie is ek tog, en wat is my volk, dat ons in staat sou wees om sulke vrywillige gawes te skenk? Want dit kom alles van U, en uit u hand het ons dit aan U gegee.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk