DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

1 Petrus 2:16

As vrymense en nie asof julle die vryheid het as 'n dekmantel vir die boosheid nie, maar as diensknegte van God.
1 Petrus 2:16

Bybelvers van die dag

Lei my in u waarheid en leer my,
want U is die God van my heil.
U verwag ek die hele dag.

Willekeurig Bybelvers

Gee, en aan julle sal gegee word. 'n Goeie maat wat ingedruk en geskud en oorlopend is, sal hulle in jul skoot gee, want met dieselfde maat waarmee julle meet, sal weer vir julle gemeet word.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk

Bybelvers van die dag

Lei my in u waarheid en leer my, want U is die God van my heil. U verwag ek die hele dag.

Ontvang die Daaglikse Bybelvers:

Persoonlike Bybelleesplan

Skep 'n rekening om jou Bybelleesplan te konfigureer en jy sal jou vordering en die volgende hoofstuk sien om hier te lees!