
Die weg van God is volmaak;
die woord van die Here is gelouter;
Hy is 'n skild vir almal
wat by Hom skuil.
die woord van die Here is gelouter;
Hy is 'n skild vir almal
wat by Hom skuil.
Bybelvers van die dag
En hulle wat u Naam ken, sal op U vertrou,omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, o Here!