Vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap, en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.


Bybelvers van die dag
Die Here is goed en reg;daarom sal Hy sondaars leer aangaande die weg.
Hy sal die ootmoediges lei in die reg
en die ootmoediges sy weg leer.
Willekeurig Bybelvers
Hy kan jou voet nie laat wankel nie;jou Bewaarder kan nie sluimer nie.Volgende vers!Met beeld





