Sou iemand hom in skuilplekke kan wegsteek dat Ek hom nie sien nie? spreek die Here. Vervul Ek nie die hemel en die aarde nie? spreek die Here.

Bybelvers van die dag
Want alles wat uit God gebore is, oorwin die wêreld; en dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof.Willekeurig Bybelvers
Die Here is naby almal wat Hom aanroep,almal wat Hom aanroep in waarheid.Volgende vers!Met beeld





