Daarom, as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword.
Bybelvers van die dag
Want wie is God buiten die Here,en wie 'n rots buiten onse God?
Willekeurig Bybelvers
Deurgrond my, o God, en ken my hart;toets my en ken my gedagtes;
en kyk of daar by my 'n weg is van smart,
en lei my op die ewige weg!Volgende vers!Met beeld