Want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons, soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy geslag.

Bybelvers van die dag
Die Almagtige — ons vind Hom nie;Hy is groot van krag,
maar die reg en die volheid van geregtigheid krenk Hy nie.
Willekeurig Bybelvers
Die vriend het altyd lief,en die broer word gebore met die oog op die nood.Volgende vers!Met beeld





