WELGELUKSALIG is die opregtes van weg,
wat in die wet van die Here wandel.
wat in die wet van die Here wandel.

Bybelvers van die dag
Maak dood dan julle lede wat op die aarde is, naamlik hoerery, onreinheid, hartstog, slegte begeertes en gierigheid, wat afgodediens is.Willekeurig Bybelvers
Die seën van die Here — dit maak ryk,en moeitevolle arbeid voeg daar niks by nie.Volgende vers!Met beeld





