DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

22 Oktober 2024

Spreuke 18:12
Voor die verbreking is die mens se hart hoogmoedig,
maar nederigheid gaan aan die eer vooraf.

Bybelvers van die dag

En ek vermaan julle, broeders, hou hulle in die oog wat tweedrag en aanstoot veroorsaak teen die leer wat julle geleer het, en vermy hulle.

Willekeurig Bybelvers

Geseënd is die man wat op die Here vertrou,
en wie se vertroue die Here is.
Want hy sal wees soos 'n boom wat by die water geplant is
en sy wortels uitskiet by die stroom
en nie vrees as daar hitte kom nie,
maar sy blad bly groen;
en in 'n jaar van droogte is hy nie besorg nie
en hou nie op om vrugte te dra nie.
Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk