
Vertrou op die Here, en doen wat goed is;
bewoon die aarde en beoefen getrouheid.
bewoon die aarde en beoefen getrouheid.
Bybelvers van die dag
Die wet van die Here is volmaak:dit verkwik die siel;
die getuienis van die Here is gewis:
dit gee wysheid aan die eenvoudige.





