
Laat julle vriendelikheid aan alle mense bekend word. Die Here is naby.
Bybelvers van die dag
My kinders, laat ons nie liefhê met woorde of met die tong nie, maar met die daad en in waarheid.Willekeurig Bybelvers
Die Here is naby almal wat Hom aanroep,almal wat Hom aanroep in waarheid.Volgende vers!Met beeld





