
Loof die Here, want Hy is goed,
want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
Bybelvers van die dag
EN die menigte van die wat gelowig geword het, was een van hart en siel, en nie een het gesê dat iets van sy besittings sy eie was nie, maar hulle het alles in gemeenskap gehad.Willekeurig Bybelvers
Loof die Here, want Hy is goed,want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.Volgende vers!Met beeld





