DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

28 Desember 2025

Psalm 18:36-37
Ook het U my die skild van u uitredding gegee,
en u regterhand het my ondersteun,
en u neerbuigende goedheid het my groot gemaak.
U het my voetstap ruim gemaak onder my,
en my enkels het nie gewankel nie.

Bybelvers van die dag

En die Here sal Koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees, en sy Naam een.

Willekeurig Bybelvers

Maar die vrug van die Gees is liefde, blydskap, vrede, lankmoedigheid, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid, selfbeheersing. Teen sulke dinge is die wet nie.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk