
Hy sal jou dek met sy vlerke,
en onder sy vleuels sal jy skuil;
sy trou is 'n skild en pantser.
en onder sy vleuels sal jy skuil;
sy trou is 'n skild en pantser.
Bybelvers van die dag
Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind;en hy wat op die Here vertrou, is gelukkig.





