
Gaan met die wyse om, dan word jy wys;
maar hy wat met dwase verkeer, versleg.
maar hy wat met dwase verkeer, versleg.
Bybelvers van die dag
En julle moet vir My heilig wees, want Ek, die Here, is heilig; en Ek het julle van die volke afgesonder om myne te wees.Willekeurig Bybelvers
As jy deur die water gaan, is Ek by jou;en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie;
as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie,
en die vlam sal jou nie brand nie.Volgende vers!Met beeld





