
EINDELIK, my broeders, word kragtig in die Here en in die krag van sy sterkte.
Bybelvers van die dag
Dit het Ek vir julle gesê, dat my blydskap in julle kan bly en julle blydskap volkome kan word.Willekeurig Bybelvers
Maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag;hulle vaar op met vleuels soos die arende;
hulle hardloop en word nie moeg nie,
hulle wandel en word nie mat nie.Volgende vers!Met beeld





