
Soos jy nie weet wat die weg van die wind is, of hoe die gebeente in die skoot van 'n swangere is nie, net so weet jy nie die werk van God wat alles doen nie.
Bybelvers van die dag
Hy kan jou voet nie laat wankel nie;jou Bewaarder kan nie sluimer nie.





