
Maar laat julle woord wees: Ja ja, nee nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose.
Bybelvers van die dag
Die liefde doen die naaste geen kwaad nie; daarom is die liefde die vervulling van die wet.Willekeurig Bybelvers
Ek slaan my oë op na die berge:waar sal my hulp vandaan kom?
My hulp is van die Here
wat hemel en aarde gemaak het.Volgende vers!Met beeld





