
- Hy openbaar ondeurgrondelike en verborge dinge;
Hy weet wat in die duister is,
en die lig woon by Hom. - U, God van my vaders, loof en prys ek,
want U het my wysheid en krag verleen,
en nou het U my bekend gemaak wat ons van U afgesmeek het,
want die saak van die koning het U ons bekend gemaak.
Bybelvers van die dag
LOOF die Here, roep sy Naam aan,maak onder die volke sy dade bekend.
Willekeurig Bybelvers
Loof die Here, o my siel,en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam!Volgende vers!Met beeld





