- GESEËND is die God en Vader van onse Here Jesus Christus wat ons geseën het met alle geestelike seëninge in die hemele in Christus.
- In Hom het ons die verlossing deur sy bloed, die vergifnis van die misdade na die rykdom van sy genade.
- Dat die God van onse Here Jesus Christus, die Vader van die heerlikheid, aan julle die Gees van wysheid en openbaring in kennis van Hom mag gee.
- Verligte oë van julle verstand, sodat julle kan weet wat die hoop van sy roeping en wat die rykdom van die heerlikheid van sy erfdeel onder die heiliges is.
Bybelvers van die dag
O, As ek nie geglo hetdat ek die goedheid van die Here sal sien
in die land van die lewendes nie.
Willekeurig Bybelvers
Die Here is naby almal wat Hom aanroep,almal wat Hom aanroep in waarheid.Volgende vers!Met beeld






