Bekeer julle en wend julle af van al julle oortredinge, sodat dit nie 'n struikelblok tot ongeregtigheid vir julle mag wees nie.


Bybelvers van die dag
Totdat oor ons uitgegiet word die Gees uit die hoogte;dan word die woestyn 'n vrugteboord,
en die vrugteboord self word vir 'n bos gereken.





