- Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees! Amen.
Bybelvers van die dag
Ek brei my hande tot U uit;my siel dors na U soos 'n uitgedorde land. Sela.
Willekeurig Bybelvers
HY wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit,sal vernag in die skaduwee van die Almagtige.
Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting,
my God op wie ek vertrou.Volgende vers!Met beeld