En toe hulle dit hoor, is hulle gedoop in die Naam van die Here Jesus. En Paulus het hulle die hande opgelê, en die Heilige Gees het op hulle gekom, en hulle het met tale gespreek en geprofeteer.

Willekeurig Bybelvers
Want u goedertierenheid is beter as die lewe;my lippe moet U prys.
Só sal ek U prys my lewe lank,
in u Naam my hande ophef.Volgende vers!Met beeld





