DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Hebreërs 3

  • Want elke huis word deur iemand gebou, maar Hy wat alle dinge gebou het, is God.
  • Sorg daarvoor, broeders, dat daar nie miskien in een van julle 'n bose en ongelowige hart is deurdat hy van die lewende God afvallig word nie.
  • Want ons het deelgenote van Christus geword, as ons net die begin van ons vertroue tot die einde toe onwrikbaar vashou.

Bybelvers van die dag

Planne misluk sonder beraadslaging,
maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.

Willekeurig Bybelvers

Daarom, my geliefde broeders, wees standvastig, onbeweeglik, altyd oorvloedig in die werk van die Here, omdat julle weet dat julle arbeid in die Here nie tevergeefs is nie.Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk