Want waar twee of drie in my Naam vergader, daar is Ek in hul midde.

Bybelvers van die dag
STAAN dan vas in die vryheid waarmee Christus ons vrygemaak het, en laat julle nie weer onder die juk van diensbaarheid bring nie.Willekeurig Bybelvers
Maak my gesond, Here, dan sal ek gesond word;verlos my, dan sal ek verlos word;
want U is my lof.Volgende vers!Met beeld





