DailyVerses.netOnderwerpeWillekeurige versRegistreer

Jesaja 41

  • Wie het dit gedoen en tot stand gebring?
    Hy wat die geslagte roep van die begin af;
    Ek, die Here, die Eerste,
    en by die laaste is Ek dieselfde.
  • Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou;
    kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God.
    Ek versterk jou, ook help Ek jou,
    ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand.
  • Want Ek, die Here jou God,
    gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê:
    Wees nie bevrees nie, Ek help jou.

Bybelvers van die dag

En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;
want U vergeld elkeen na sy werk.

Willekeurig Bybelvers

Jesus sê vir haar: Ek is die opstanding en die lewe; wie in My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit?Volgende vers!Met beeld

Ondersteun DailyVerses.net

Help my om die Woord van God te versprei:
Skenk