Wie het dit gedoen en tot stand gebring?
Hy wat die geslagte roep van die begin af;
Ek, die Here, die Eerste,
en by die laaste is Ek dieselfde.
Hy wat die geslagte roep van die begin af;
Ek, die Here, die Eerste,
en by die laaste is Ek dieselfde.

Bybelvers van die dag
En aan U, o Here, behoort die goedertierenheid;want U vergeld elkeen na sy werk.





