As julle My geken het, sou julle my Vader ook geken het, en van nou af ken julle Hom en het julle Hom gesien.

Bybelvers van die dag
Hy sal Hom weer oor ons ontferm,ons ongeregtighede vertree;
ja, U sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp.





