
- Maar vir julle wat my Naam vrees, sal die son van geregtigheid opgaan, en daar sal genesing onder sy vleuels wees; en julle sal uittrek en huppel soos kalwers uit die stal.
Bybelvers van die dag
Laat jou werke aan die Here oor,dan sal jou planne uitgevoer word.





