En sy sal 'n seun baar, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.


Bybelvers van die dag
En die Here sal Koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees, en sy Naam een.Willekeurig Bybelvers
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word,want daaruit is die oorspronge van die lewe.Volgende vers!Met beeld





