Maar terwyl hy dit in die gedagte gehad het, verskyn daar 'n engel van die Here in 'n droom aan hom en sê: Josef, seun van Dawid, wees nie bevrees om Maria, jou vrou, by jou te neem nie, want wat in haar verwek is, is uit die Heilige Gees.

Bybelvers van die dag
Hy alleen is my rots en my heil,my rotsvesting; ek sal nie grootliks wankel nie.





